// archives

Archive for June, 2009

Omgewingsdag

Omgewingsdag vieringe in die Moreleta Kloof:  Vanaf 09:00, op die 6 de Junie 2009 Kom geniet die oggend saam met ons in die Moreletakloof, Heliosstraat, Moreletapark. Daar sal van 9 uur af heerlike koffie en beskuit bedien word [geborg deur Spar]  terwyl ons in groepe verdeel om saam ons deel te bring, om ons eie [...]