Kom stap saam met ons op die 28ste Maart om 06:30 VM. Ek besef dis vroeg maar die Kloof is op sy mooiste en stilste, op n Sondagoggend. Pak vir julle n ligte ontbyt in n rugsak en kuier saam met ons langs die spruit onder die bome. Onthou die kamera, n klein kombersie om [...]