Die VRIENDE VAN MORELETAKLOOF nooi u uit om saam met u familie en vriende, op die 15de Mei , om 07.30 in die Moreletakloof te kom stap. Kom stap op die mooiste wandelpaadjies wat kronkel tussen die groot bome onder in die Kloof, langs die Rademeyerspruit. Dis jul keuse van hoe lank julle wil stap, [...]
Below please find the agenda for the Annual General Meeting of the Friends of Moreleta Kloof to be held at 18:30 on the 18th of May 2010, at Rademeyers in the Moreleta Kloof Nature Reserve, Helios Street, Moreleta Park. AGENDA FOR THE ANNUAL GENERAL MEETING 2010