Moreletakloof is a small private nature reserve to the southeast of Pretoria, South Africa. The reserve claims some wonderful birds with Red-chested Flufftail and Ovambo Sparrowhawk on their list. The guard on the gate let me in at 06.00 while it was still dark. It was cold too. I had 3 layers, gloves and a hat [...]
Wêreld Skoonmaak Week: Skoonmaak van Rademeyers pruit in die Moreletakloof, Helios Straat, Moreleta Park. Ons wil baie graag op die 18de September die Rademeyerspruit, in Moreletakloof, Natuur Reservaat skoonmaak. Mans en vrouens wat gewillig sal wees om langs die spruit in die bosse, die vuilgoed wat van die strate van Moreletapark af, in die stormwaterinlate [...]