Moreleta Kloof Nature Reserve » clean up

Clean Up Day 18 September 2010
Wêreld Skoonmaak Week: Skoonmaak van Rademeyers pruit in die Moreletakloof, Helios Straat, Moreleta Park.

Ons wil baie graag op die 18de September die Rademeyerspruit, in Moreletakloof, Natuur Reservaat skoonmaak. Mans en vrouens wat gewillig sal wees om langs die spruit in die bosse, die vuilgoed wat van die strate van Moreletapark af, in die stormwaterinlate tot in ons mooi spruit gespoel word, bymekaar te maak, en ook takke te verwyder, sal ons baie kan help.

Natuurbewaring sal steekysters  en sakke voorsien en ek sal sorg vir plastiese handskoene, van Collect-a-Can.

Hierdie is een van die mooiste Reservate in Pretoria, wat n sterk stroom water het, wat afkomstig is uit n fontein slegs 500 meter van die Kloof, maar die straatgemors bly n groot probleem.

As u belangstel om te help, kan u ons kontak, sodat ons kan ooreenkom oor n tyd wat almal die beste sal pas.

Jeannie Du Plessis

info@moreletakloof.co.za

World Clean Up Week: Clean up of Rademeyer’s stream in Moreleta Kloof, Helios Street, Moreleta Park

We would like to clean the Rademeyer’s stream on the 18th September 2010, in the Moreleta Kloof Nature Reserve.

We need men and woman who will be willing to walk along the spruit among the bushes, to clear out all garbage from the streets of Moreleta Park, that end up in the Kloof via the stormwater drains. This will take a few hours, of hard work. Gloves and bags will be supplied by Nature Conservation.

You can contact us, so that we can decide what time will suit you best.

Jeannie du Plessis

info@moreletakloof.co.za

Omgewingsdag
Omgewingsdag vieringe in die Moreleta Kloof:  Vanaf 09:00, op die 6 de Junie 2009

Kom geniet die oggend saam met ons in die Moreletakloof, Heliosstraat, Moreletapark. Daar sal van 9 uur af heerlike koffie en beskuit bedien word [geborg deur Spar]  terwyl ons in groepe verdeel om saam ons deel te bring, om ons eie gedeelte van Moreletaspruit skoon temaak, so ons gaan bosse toe, trek asseblief ou stapskoene aan. Daar sal ook ‘n Groenmark aangebied word by Rademeyers. Die Vriende van Moreletakloof sal vrywillige donasies aanvaar, wat aangewend sal word om bome aan te koop vir boomplantdag in September. Daar sal inligting verskaf word oor die Kloof en hoe om aan te sluit, as Vriend van die Moreletakloof.  [Vir meer inligting besoek die Klip Boma tussen die Kerk en Kapel.]

Ouers en kinders kan saam stap vanaf 09.30, nadat almal in groepe verdeel is saam met ‘n leier [plastiese sakke en handskoene sal voorsien word]. Die skoonmaak sal net tot 11.30 neem, waneer almal met hul sakke vuilgoed terugkom na die beginpunt [Klip Boma]. Daar sal verversings te koop aangebied word en u kan die Groenmark besoek, op die terrien. Die kinders kan ondertussen n “Kunsklas” bywoon waar hulle geleer word hoe om musiekinstrumente uit rommel te maak.Om 12:00 sal daar n prysuitdeling wees, vir die kinders wat deelgeneem het aan die skoonmaak.

Kom geniet die oggend saam die familie in die Moreletakloof, en bring u deel om ons omgewing weer mooi te maak.

Vir meer inligting kontak ons op info@moreletakloof.co.za.