// archives

General

This tag is associated with 7 posts

Voting Day 18 May 2011

Join us in the Moreleta Kloof Nature Reserve on voting day,  this coming Wednesday the 18th of May 2011 with your family and friends for a lovely walk and lots of fun in the Kloof and at Rademeyers. The Conference centre at Rademeyers in the Kloof will be used as a voting station for the [...]

Vakansie tyd!

Soek jy iets om te doen hierdie vakansie? Is die kinders verveeld? Pak ‘n rugsak met lekker eetgoed (elke papiertjie moet terug in die sak), iets om te drink, en kom stap in die Moreletakloof. Maak ‘n groep van vriende en familie bymekaar en kom spandeer ‘n hele paar uur saam in die Kloof. Die Kloof is [...]

Stap in die Moreletakloof/Walk in the Moreleta Kloof

Kom stap saam met ons op die 28ste Maart om 06:30 VM. Ek besef dis vroeg maar die Kloof is op sy mooiste en stilste, op n Sondagoggend. Pak vir julle n ligte ontbyt in n rugsak en kuier saam met ons langs die spruit onder die bome. Onthou die kamera,  n klein kombersie om [...]

Friend’s Den

When visiting the Moreleta Kloof Nature Reserve, remember to visit the Friend’s Den! Details about upcoming events and other information about the reserve will be posted there. The Friend’s Den is close to the main gate entrance next to the security guards.

Meeting 13 August

Vriende van die Moreleta Kloof Dit is tyd dat ons weer lekker saam kuier, en gesels oor die Kloof wat maar swart en vaal lyk op die stadium, maar die Lente is oppad. Die natuurbewaring mense het hul hande vol gehad met die veldbrande waarvan die laaste twee gestig was, en met groot moeite onder [...]