Minutes of Meeting Agenda of Meeting
Vriende Vergadering 17 September 2009 Ons wil julle graag uitnooi na n vergadering van die Vriende van die Moreletakloof. Die Lente het so vinnig gekom en gegaan, nou wag ons net vir n lekker bui rëen, dan sal die Kloof sal weer vinnig herstel van die brande. Die vergadering word gehou op die 17de September, [...]
Vriende van die Moreleta Kloof Dit is tyd dat ons weer lekker saam kuier, en gesels oor die Kloof wat maar swart en vaal lyk op die stadium, maar die Lente is oppad. Die natuurbewaring mense het hul hande vol gehad met die veldbrande waarvan die laaste twee gestig was, en met groot moeite onder [...]