Kom stap saam met ons op die 28ste Maart om 06:30 VM. Ek besef dis vroeg maar die Kloof is op sy mooiste en stilste, op n Sondagoggend.
Pak vir julle n ligte ontbyt in n rugsak en kuier saam met ons langs die spruit onder die bome. Onthou die kamera, n klein kombersie om op [...]
Posts Tagged ‘walk’
Stap in die Moreletakloof/Walk in the Moreleta Kloof
Spring is in the air
SPRING IS IN THE AIR : COME FOR A LOVELY WALK IN THE MORELETAKLOOF ( 5TH AND 6TH SEPTEMBER)
Would you like to join me for a long walk, in the cool of the morning, on romatic paths, among tall trees, next to the Moreletaspruit. Bring your family and friends (children enjoy this very much), your [...]
Stem en kom stap dan in die Kloof!
Die stemlokaal vir die Moreletapark gebied is by die Moreletakloof-natuurreservaat. Ons rig n uitnodiging aan alle kiesers van die area:
As u en u gesin na die stemlokaal kom om te stem, trek asseblief julle stapskoene aan en kom stap na die stemmery saam met ons in die mooie reservaat. Ons kan al om die uur [...]