Roll and Walk Challenge 27 August 2011

Moreleta Kloof  Roll and Walk Challenge in aid of Pathways Studio Training Centre. NPO 042/851  Article 18A (SARS)

To be held on the 27th of August 2011 at Moreleta Kloof Nature Reserve, at 08:00.

Aiming to give a better future to differently-abled adults and develop and Discovery and Sensory Trail in the Moreleta Kloof Nature Reserve.

This can be a very special outing for people who are differently abled, People who are blind or have sight problems and who love to enjoy nature in a safe environment.    You could enjoy a ride in your wheel chair on the trail in the nature reserve,   there are a few buck and zebras around, beautiful trees and birds and scenery.

We hope that you will join this very worthy and enjoyable Roll a Walk Challenge to the benefit of Pathways Studio.

This is a non-profit organisation for the development and training of differently abled young people, regardless of race, culture, gender or religion. This training centre was established in 2002 in response to the critical need for the training of disabled young people in South Africa.

The studio is closely situated to Moreletakloof which enables our students to regularly enjoy walking or rolling on the safe route through nature whilst enjoying the feeling of freedom and closeness to nature.

Pathways Studio en Jeannie du Plessis van Irene, wil asseblief sowat 15 stappers elk uit Irene, Wingate en Agape Hardloop Klubs uitnooi om op die 27ste Augustus om 8 uur saam met sowat 40 gestremde persone in rolstoele, as ook blinde en swaksiende persone, aan n uitdaging genaamd “Walk and Roll Challenge” deel te neem. Ander klubs is ook meer as welkom! Ons wil net graag n aangename gees skep op die ongeveer 5 kilometer roete in die Moreletakloof, en daar sal n sertifikaat sowel as n ‘goodybag’ uitgedeel word. Die Irene Klub sowel as Run-a-waysport sal help met die aanbieding.

Pathways Studio poog om gestremde jong mense weer terug te kry in die gemeenskap, asook om hul op te lei sodat hulle kan aansoek doen vir werk in die ope mark en om meer onafhanklik te wees.

Daar is ongeveer 32 studente by hul sentrum op die hoek van Vincent en Witdoringstrate, in Moreletapark waar daar nog baie werk gedoen moet word om dit meer rolstoel vriendelik te maak.

Ons poog om vir elke persoon van Pathways Studio n borg van R1,000 te bekom, om fondse vir die sentrum in te samel.   Wat ons voor  stel  is dat elke gestremde persoon R40.00 inskrywing betaal en stappers wat so gaaf sal wees om n vrolike gees te skep R100.00 sal betaal. Al die fondse gaan direk aan Pathways Studio.

Hierdie roete sal deel uitmaak van die beplande “Discovery and Sensory Trail” n Projek  wat deur die Vriende van Moreletakloof aangepak sal word sodat hul voldoende fondse ingesamel het om Moreletakloof meer toeganklik te maak.  As u moontlik van gestremdes weet wat sal wil deelneem, op hierdie baie mooi roete in die Moreletakloof Reservaat, in Helios straat, Moreletapark, Pretoria, of belangstel om n student te borg, kan u die volgende persone kontak.

For further information contact:

Elize 0824556970 – elize@qdi.co.za

Jeannie 0829274673 Friends of Moreleta Kloof – info@moreletakloof.co.za

Evanthe 0827792295 – ems@webafrica.org.za

 

To RSVP see http://eventbookings.co.za/ or contact the above mentioned persons.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

w

Connecting to %s