Moreleta Kloof: Omgee in ‘n Tekkie

Is jy lus om ‘n slag uit te kom? Wil jy die wonderlike natuurskoon beleef en ‘n goeie daad doen? As jou antwoord ja is op hierdie vrae, kom stap dan saam met ons by Moreleta Kloof Natuurreservaat op die 17de  September 2011. Die geld word geskenk aan die resevaat om dit meer rolstoel-vriendelik te maak.  Slegs 100  inskrywings!

Plek: Moreletakloof Natuurreservaat

Koste: R40 p/p (onthou dit is vir ‘n goeie saak!)

Tyd: 06:30

Besprekings: amandareit@vitalitybroadband.co.za 082 8400 641

Leave a comment