Vriende Vergadering 17 September 2009
Ons wil julle graag uitnooi na n vergadering van die Vriende van die Moreletakloof. Die Lente het so vinnig gekom en gegaan, nou wag ons net vir n lekker bui rëen, dan sal die Kloof sal weer vinnig herstel van die brande.
Die vergadering word gehou op die 17de September, om 17.30, by die Rademeyers Restuarant, Heliosstraat, Moreletapark. Kom beplan saam met ons wat ons kan doen om hierdie mooi Kloof te bewaar en te versorg en ook om die regte besoekers te lok om dit met ons te deel.
Ons benodig almal se samewerking om n sukses te maak van die Vriende van die Moreletakloof, julle weet hoe mooi dit is en ons moet dit reg bestuur.
Die Notule van die vorige vergadering ( 13 Augustus 2009 ), en die Agenda van hierdie vergadering, is aangeheg. Laat asseblief weet of u die vergadering kan bywoon.
Friends Meeting 17 September 2009
Would you please attend the meeting of Friends of the Moreletakloof, which will be held on the 17th of September 2009 at 17.30, at the Rademeyers Restuarant, entrance in Helios Street, Moreleta Park.
We are just waiting for the first rains, so that the Kloof can turn green again, after all the veldfires.
Please come and assist us in the management of this lovely Kloof. We need to attract the right people to the Kloof, to share our Nature Reserve and enjoy what we experience when we walk among the trees.
The Minutes of the meeting held on the 13th August, and the Agenda for this meeting, is attached.
Please let us know, if you can attend this meeting.
Jeannie du Plessis
Sekretaresse/ Secretary
info@moreletakloof.co.za