Friends Meeting 3 February 2011

The Friends of Moreleta Kloof will be holding their first meeting for 2011 on the 3rd of February 2011 at Rademeyers, starting at 18:00, in the Moreleta Kloof Nature Reserve.

All interested parties are welcome to attend. For more information please email us on info@moreletakloof.co.za or contact Jeannie on 082 927 4673.

Last Friends Meeting for 2009

The last FMK (Friends of Moreleta Kloof) meeting for 2009 will be held on Thursday 26 November at Rademeyrs, starting 17:30. We will be serving Lasagne, salad and wine after the meeting. We need to know the number of Friends attending beforehand for catering purposes, please RSVP before 15:00 Tuesday 24 November on info@moreletakloof.co.za.

Anyone is welcome to attend, whether you are a current friend, looking to join or simply has an interest in the Moreleta Kloof.

Friends Meeting 17 September

Vriende Vergadering 17 September 2009

Ons wil julle graag uitnooi na n vergadering van die Vriende van die Moreletakloof. Die Lente het so vinnig gekom en gegaan, nou wag ons net vir n lekker bui rëen, dan sal die Kloof sal weer vinnig herstel  van die brande.

Die vergadering word gehou op die 17de September, om 17.30, by die Rademeyers Restuarant, Heliosstraat, Moreletapark.  Kom beplan saam met ons wat ons kan doen om hierdie mooi Kloof te bewaar en te versorg en ook  om die regte besoekers te lok om dit met ons te deel.

Ons benodig almal se samewerking  om n sukses te maak van die Vriende van die Moreletakloof, julle weet hoe mooi dit is en ons moet dit reg bestuur.

Die Notule van die vorige vergadering ( 13 Augustus 2009 ), en die Agenda van hierdie  vergadering, is aangeheg. Laat asseblief weet of u die vergadering kan bywoon.

Friends Meeting 17 September 2009

Would you please attend the meeting of Friends of the Moreletakloof,  which will be held on the 17th of September 2009  at 17.30, at the Rademeyers Restuarant, entrance in Helios Street, Moreleta Park.

We are just waiting for the first rains, so that the Kloof can turn green again,  after all the veldfires.

Please come and assist us in the management of this lovely Kloof.  We need to attract the right people to the Kloof, to share our Nature Reserve and enjoy what we experience when we walk among the trees.

The Minutes of the meeting  held on the 13th August, and the Agenda for this meeting, is attached.

Please let us know, if you can attend this meeting.

Jeannie du Plessis

Sekretaresse/ Secretary

info@moreletakloof.co.za

Minutes of Meeting – 13 August 2009

Agenda of Meeting – 17 August 2009

Meeting 13 August

Vriende van die Moreleta Kloof

Dit is tyd dat ons weer lekker saam kuier, en gesels oor die Kloof wat maar swart en vaal lyk op die stadium, maar die Lente is oppad.

Die natuurbewaring mense het hul hande vol gehad met die veldbrande waarvan die laaste twee gestig was, en met groot moeite onder bedwang gebring was,

Min mense besef hoeveel  Natuurbewaring en die Stadsraad bydrae tot die mooi Kloof hier in ons midde, waarvan so min mense gebruik maak.

Ons wil hulle graag bedank vir hul bydrae, maar saamhangend kan ons nie verwag dat hulle alles doen en ons doen nie eers die moeite  om ons deel  te bring deur aan te sluit by die Vriende van die Kloof, en ook om direk betrokke te wees by die onderhoud, en bemarking  van hierdie juweel.

Daar sou  n Vriende-vergadering gewees het op die 30ste Julie, maar ongelukkig pas die datum nie een van die bestuur nie. Ons het besluit op die 13 de Augustus om 17.30nm, by die Rademeyers Restuarant, en wil u graag uitnooi  om dit by te woon.

Laat asseblief weet of u die vergadering sal bywoon.

Friends of Moreleta Kloof

We need to get together, to talk about  the Kloof, which is situated right in the middle of Moreleta Park. Have you ever taken a walk in the Kloof, what an unbelievable experience?

We had two serious fires in the last few weeks, started by unknown people, in Rutgers Street.

Nature Conservation and the City Council spend a lot of money and time to keep this Reserve safe and well looked after. They spend hours in the park, to take out all the alien species and do fire-breaks, so that the animals can be safe and well fed. We need to do our part, to be a friend of the Moreleta Kloof and to help them sustain this lovely piece of nature among us.

We did plan to meet on the 30th July, but it did not suit any of the management. Would you like to join us on the 13th August at 17.30, for a meeting at  Rademeyers . Please let me know if you will attend.

Friends of Moreleta Kloof/ Vriende van die Moreleta Kloof

E-mail address: info@moreletakloof.co.za