Ons nooi u graag na ons Algemene Jaarvergadering wat gehou gaan word op die 30 ste Oktober 2014 om 18:00 by Rademeyers in die Moreletakloof Natuur Reservaat.
U sal die Agenda ontvang nader aan die datum van die vergadering en dit sal ook beskikbaar wees op die web-tuiste.
Ons sal dit waardeer as u en ander belangstellendes saam met ons kom gesels oor die Moreletakloof Reservaat, wat ons alles te doen staan en hoe ons dit saam kan aanpak.
Dis n pragtige stukkie groen in ons woonbuurt wat deur baie mense benut en geniet word.
Kom gee u gedagtes en raak ook betrokke!
Daar sal ook n kontant kroeg beskikbaar wees vir iets om te drink.
Vir meer inligting kontak info@moreletakloof.co.za
The Friends of Moreletakloof would like to invite you to our Annual General Meeting that will be held on the 30th October 2014 at 18:00 at the Rademeyers Restaurant in the Moreletakloof Reserve.
You will receive the Agenda before the meeting and it will be made available on the website.
We really need the community involved in this meeting especially those who visit this beautiful reserve often and enjoy the beautiful reserve in the middle of our neighborhood. We need everyone’s input on new plans and how we can achieve them.
Come and share your thoughts and get involved!
There will be a cash bar available on the night.
For more info contact info@moreletakloof.co.za