Friends of the Moreletakloof Annual General Meeting Reminder

Ons wil u graag net herrinner aan die Algemene Jaarvergadering van Vriende van Moreletakloof wat op die 30ste Oktober om 18:00 gehou word.

Ons sal dit baie waardeer as u as Vriend en ook as gereelde stapper in ons kloof saam met ons kom gesels oor dinge wat die kloof raak.

Vandag is dit meer belangrik as ooit dat ons betrokke moet raak in ons Gemeenskap om sodoende plekke soos Moreletakloof te versorg en te beveilig. Ons is bevoorreg om in die kloof te kan stap wat met liefde versorg word deur Natuurbewaring.

Dis pragtige laat middag in die kloof, kom drink n glasie wyn, en neem dan deel aan die besprekings oor hierdie spesiale kloof van ons.

Vriende van Moreletakloof


 

We would like to remind you of our Annual General Meeting that will be held on the 30th of October at 18:00. It will be held at the Chapel at Rademeyers in the reserve.

Please get involved in this place that you love to visit. Times have changed and we need the communities to help us with the upkeep and the safety of our reserve.

Come over in the late afternoon and join us for a nice talk with Friends and regular visitors of this beautiful reserve.

Friends of Moreletakloof

Agenda FMK AGM 30_10_2014 (2)

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

w

Connecting to %s