Community Walk & Talk 23 May 2015

Ons nooi u graag as Vriende van Moreletakloof sowel as ons enige gereelde stappers wat net so lief is vir die kloof om op Saterdag die 23ste Mei vanaf 07:00-10.30 saam met ons te kom stap. Ons gaan gesels oor die belangrikheid van Gemeenskapsbetrokkenheid saam met verteenwoordigers van die Polisie, Sektor4 asook die mense betrokke in die nattuur reservaat. Ons Stadsraadslid Francois Bekker sal ook beskikbaar wees vir enige navrae oor probleme wat u mag ondervind. Bring iets te drinke en onthou gemaklike skoene dit gaan n baie gesellige rustige stappie wees. Kinders welkom.
Vir meer inligting kontak Jeannie: info@moreletakloof.co.za
We would like to invite Friends of Moreletakloof as well as all our regular hikers to join us for a friendly Community  walk and talk on the 23rd May from 07.00 – 10:30. We will have representatives of the Police, Sector4, people involved in the reserve as well as Francois Bekker our area City Councillor who would all be able to answer any questions or address problems around our reserve. Remember something to drink and eat as well as comfortable walking shoes. Kids are welcome.
For more information contact: Jeannie at info@moreletakloof.co.za

 

2 thoughts on “Community Walk & Talk 23 May 2015

  1. Jy is meer as welkom – ons het gisteraand die braai gehad, en dit was n groot sukses. Hoop om jou by die saam stap te sien!

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

w

Connecting to %s