Events in July

17 Julie vanaf 13:00 is daar MINI SASS watertoetsing vir kinders tussen 7 en 12 jaar oud.

Colleen Todd bied hierdie baie interessante watertoetsing aan en die kinders kry kans om al die kleinste water goggatjies te bestudeer en hanteer.

Sy pak groot bakke met die verskillende water (lopende water, onder rotse en onder in spruit en stilstaande water). Sy gee vir hulle tangetjies en spuitjies om water mee op te trek, en dan te bestudeer.

Dit is werklik baie insiggewend en laat die kinders besef dat ons ons waterbronne moet beskerm.

Ons ontmoet by die Informasie hut om 13:00 en behoort ongeveer 15.30 klaar te wees.Bring asseblief iets te ete en drinke. Kontak Jeannie op info@moreletakloof.co.za vir meer inligting.

17 July, from 13:00 MINI SASS for kids between 7-12 year old (must be accompanied by an adult as it is near water)

Colleen Todd presents this outing and I can promise you that your kids will have the most interesting experience. We take water from different spots in the river and place it in flat white trays, the kids will have the chance to look at all the different small animals and ‘goggas’ in the spruit. They will be supplied with pincers and syringes to study the small animals.

Please remember something to eat and drink and walking shoes. We will finish by 15.30.

We will meet at the information Hut near the gate.

For more information mail: info@moreletakloof.co.za  / Jeannie 082 9274673

18th July Mandela Day for Green points in Nature.

Come any time that suits you, directions and kinds of work to be done will be available at gate. Please wear old clothes, and shoes bring your clippers and saws and rubbish bags, to cut down invader plants (there will be poison available) and also clean our reserve.

It is always fun, and you will feel good being part of doing your bit in nature with your family.

18 Julie Mandela Dag – Kom verdien Groen Punte in ons mooie natuur.

Spandeer die dag in die reservaat en help ons om die natuur skoon te maak en ook indringer plante uit te sny. Val enige tyd deur die dag in en doen jou deel  – bring vuilgoedsakke, sae of tuinskêre om die plante uit te sny. Daar sal volledige instruksies , ñ lys van takies asook gif vir die indringer plante by die informasie hut by die hek wees. Trek ou klere aan en onthou iets om te drink en eet.

Hierdie dae is altyd pret vir almal so saam met die werk!

 

2015-07-08 Water toetsing 1142015-07-10 Kloof en kloof 298unnamedwater

 

 

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

w

Connecting to %s