Spring is in the air

SPRING IS IN THE AIR : COME FOR A LOVELY WALK IN THE MORELETAKLOOF ( 5TH AND 6TH SEPTEMBER)

Would you like to join me for a long walk, in the cool of the morning, on romatic paths, among tall trees, next to the Moreletaspruit. Bring your family and friends (children enjoy this very much), your camera and something to drink. The walk takes about two hours, but its your choice because there are shorter, well marked roetes, that you can do on your own. You will see Zebra, Rooibok, Springbuck and ostriches on your walks.

There will also be a Green Market at Rademeyers, with many stalls.

If you have not been in the Kloof, you will be very surprised at the serene cool beauty, that will surround you, right in the middle of Moreleta Park.

My first walk will be at 6.30, on Saturdaymorning (the best walk), which will be followed at ten, and three in the afternoon.

On Sunday, we go out at 7, and ten, followed in the afternoon at three.

Come and enjoy nature, at its very best. Entrance in Helios Street, Moreletapark.

NOU IS DIT LENTE, KOM STAP SAAM IN DIE MORELETA KLOOF (5 EN 6 SEPTEMBER 2009)

Kom stap saam met my in die mooie Moreleta Kloof, met die romatiese kronkelende paadjies tussen groot ou bome, langs die Moreletaspruit.

Daar is verskillende roetes maar ek geniet dit om vir twee uur rustig te stap in die varsheid van die oggend, met die natuur op sy beste. Bring u familie(die kinders geniet dit baie) en vriende en geniet die dag saam met ons. Iets om te drink en moet nie die kamera vergeet nie.

Daar is n roete wat regs van hek wegdraai, wat meer gelyk is, en so om en by 3km lank is, tot by die dam.

Daar is ook n Groenmark op Saterdagoggend, by Rademeyers.

My eerste uitstappie begin om 6.30 op Saterdag, die 5 de September, wat gevolg word om 10 uur en drie uur, die middag.

Sondagoggend om 7 uur (die stilste, en mooiste tyd), 10 uur en drie uur.

Kom geniet die uitstappies saam met ons, en voel verfris na goeie dosis van die natuur.

Jeannie du Plessis, Vriend van die Moreletakloof.

jeanniedp@gmail.com

Meeting 13 August

Vriende van die Moreleta Kloof

Dit is tyd dat ons weer lekker saam kuier, en gesels oor die Kloof wat maar swart en vaal lyk op die stadium, maar die Lente is oppad.

Die natuurbewaring mense het hul hande vol gehad met die veldbrande waarvan die laaste twee gestig was, en met groot moeite onder bedwang gebring was,

Min mense besef hoeveel  Natuurbewaring en die Stadsraad bydrae tot die mooi Kloof hier in ons midde, waarvan so min mense gebruik maak.

Ons wil hulle graag bedank vir hul bydrae, maar saamhangend kan ons nie verwag dat hulle alles doen en ons doen nie eers die moeite  om ons deel  te bring deur aan te sluit by die Vriende van die Kloof, en ook om direk betrokke te wees by die onderhoud, en bemarking  van hierdie juweel.

Daar sou  n Vriende-vergadering gewees het op die 30ste Julie, maar ongelukkig pas die datum nie een van die bestuur nie. Ons het besluit op die 13 de Augustus om 17.30nm, by die Rademeyers Restuarant, en wil u graag uitnooi  om dit by te woon.

Laat asseblief weet of u die vergadering sal bywoon.

Friends of Moreleta Kloof

We need to get together, to talk about  the Kloof, which is situated right in the middle of Moreleta Park. Have you ever taken a walk in the Kloof, what an unbelievable experience?

We had two serious fires in the last few weeks, started by unknown people, in Rutgers Street.

Nature Conservation and the City Council spend a lot of money and time to keep this Reserve safe and well looked after. They spend hours in the park, to take out all the alien species and do fire-breaks, so that the animals can be safe and well fed. We need to do our part, to be a friend of the Moreleta Kloof and to help them sustain this lovely piece of nature among us.

We did plan to meet on the 30th July, but it did not suit any of the management. Would you like to join us on the 13th August at 17.30, for a meeting at  Rademeyers . Please let me know if you will attend.

Friends of Moreleta Kloof/ Vriende van die Moreleta Kloof

E-mail address: info@moreletakloof.co.za

Omgewingsdag

Omgewingsdag vieringe in die Moreleta Kloof:  Vanaf 09:00, op die 6 de Junie 2009

Kom geniet die oggend saam met ons in die Moreletakloof, Heliosstraat, Moreletapark. Daar sal van 9 uur af heerlike koffie en beskuit bedien word [geborg deur Spar]  terwyl ons in groepe verdeel om saam ons deel te bring, om ons eie gedeelte van Moreletaspruit skoon temaak, so ons gaan bosse toe, trek asseblief ou stapskoene aan. Daar sal ook ‘n Groenmark aangebied word by Rademeyers. Die Vriende van Moreletakloof sal vrywillige donasies aanvaar, wat aangewend sal word om bome aan te koop vir boomplantdag in September. Daar sal inligting verskaf word oor die Kloof en hoe om aan te sluit, as Vriend van die Moreletakloof.  [Vir meer inligting besoek die Klip Boma tussen die Kerk en Kapel.]

Ouers en kinders kan saam stap vanaf 09.30, nadat almal in groepe verdeel is saam met ‘n leier [plastiese sakke en handskoene sal voorsien word]. Die skoonmaak sal net tot 11.30 neem, waneer almal met hul sakke vuilgoed terugkom na die beginpunt [Klip Boma]. Daar sal verversings te koop aangebied word en u kan die Groenmark besoek, op die terrien. Die kinders kan ondertussen n “Kunsklas” bywoon waar hulle geleer word hoe om musiekinstrumente uit rommel te maak.Om 12:00 sal daar n prysuitdeling wees, vir die kinders wat deelgeneem het aan die skoonmaak. 

Kom geniet die oggend saam die familie in die Moreletakloof, en bring u deel om ons omgewing weer mooi te maak.

Vir meer inligting kontak ons op info@moreletakloof.co.za.

Election Day 2009

On 22 April, South Africans turned up at voting stations across the country in their millions. The voting station that used to be on the corner of Helios and Rubenstein in Moreleta Park, was moved to Rademeyers this year, presenting the Friends of Moreleta Kloof with a golden opportunity to make area residents aware of the Kloof. Rademeyers Restaurant also made a family day out of it, with jumping castles, food and drinks on sale and live entertainment.

It is almost shocking to see how little people know of this beautiful reserve that is right under their noses. People drive past it on their way to work every day without even knowing noticing the zebras standing next to the road.

The FMK, together with Tshwane Nature Conservation and The Green Market put up a stand at the exit of the voting station showcasing the Kloof and sustainable living. A snake show was held to teach kids to not be afraid of snakes and to respect them and the important role they play in nature. All in all the day was a huge success with plenty of interest shown in the Kloof. 

[nggallery id=7]