Vriende van die Moreleta Kloof
Dit is tyd dat ons weer lekker saam kuier, en gesels oor die Kloof wat maar swart en vaal lyk op die stadium, maar die Lente is oppad.
Die natuurbewaring mense het hul hande vol gehad met die veldbrande waarvan die laaste twee gestig was, en met groot moeite onder bedwang gebring was,
Min mense besef hoeveel Natuurbewaring en die Stadsraad bydrae tot die mooi Kloof hier in ons midde, waarvan so min mense gebruik maak.
Ons wil hulle graag bedank vir hul bydrae, maar saamhangend kan ons nie verwag dat hulle alles doen en ons doen nie eers die moeite om ons deel te bring deur aan te sluit by die Vriende van die Kloof, en ook om direk betrokke te wees by die onderhoud, en bemarking van hierdie juweel.
Daar sou n Vriende-vergadering gewees het op die 30ste Julie, maar ongelukkig pas die datum nie een van die bestuur nie. Ons het besluit op die 13 de Augustus om 17.30nm, by die Rademeyers Restuarant, en wil u graag uitnooi om dit by te woon.
Laat asseblief weet of u die vergadering sal bywoon.
Friends of Moreleta Kloof
We need to get together, to talk about the Kloof, which is situated right in the middle of Moreleta Park. Have you ever taken a walk in the Kloof, what an unbelievable experience?
We had two serious fires in the last few weeks, started by unknown people, in Rutgers Street.
Nature Conservation and the City Council spend a lot of money and time to keep this Reserve safe and well looked after. They spend hours in the park, to take out all the alien species and do fire-breaks, so that the animals can be safe and well fed. We need to do our part, to be a friend of the Moreleta Kloof and to help them sustain this lovely piece of nature among us.
We did plan to meet on the 30th July, but it did not suit any of the management. Would you like to join us on the 13th August at 17.30, for a meeting at Rademeyers . Please let me know if you will attend.
Friends of Moreleta Kloof/ Vriende van die Moreleta Kloof
E-mail address: info@moreletakloof.co.za