Clean Up Day 18 September 2010

Wêreld Skoonmaak Week: Skoonmaak van Rademeyers pruit in die Moreletakloof, Helios Straat, Moreleta Park. Ons wil baie graag op die 18de September die Rademeyerspruit, in Moreletakloof, Natuur Reservaat skoonmaak. Mans en vrouens wat gewillig sal wees om langs die spruit in die bosse, die vuilgoed wat van die strate van Moreletapark af, in die stormwaterinlate … Continue reading Clean Up Day 18 September 2010

Omgewingsdag

Omgewingsdag vieringe in die Moreleta Kloof:  Vanaf 09:00, op die 6 de Junie 2009 Kom geniet die oggend saam met ons in die Moreletakloof, Heliosstraat, Moreletapark. Daar sal van 9 uur af heerlike koffie en beskuit bedien word [geborg deur Spar]  terwyl ons in groepe verdeel om saam ons deel te bring, om ons eie … Continue reading Omgewingsdag