Algemene Jaarvergadering
Ons nooi u vriendelik uit na die Algemene Jaarvergadering van die Vriende van Moreletakloof waar sake rakende die Moreletakloof Natuurreservaat bespreek word.
Datum: Dinsdag, 12 November 2013
Tyd: 18:15 vir 18:30
Plek: Rademeyers Restaurant Kapel (hv Helios & Palmiet Strate, Moreletapark).
Die Agenda van die 2013 Algemene Jaarvergadering, asook die Notule van die 2012 Algemene Jaarvergadering sal gedurende November 2013 op die webblad beskikbaar wees.
RSVP: info@moreletakloof.co.za
Annual General Meeting
You are hereby invited to the Annual General Meeting of the Friends of Moreletakloof where we discuss matters regarding the Moreletakloof Nature Reserve.
Date: Tuesday, 12 November 2013
Time: 18:15 vir 18:30
Place: Rademeyers Restaurant Chapel (cnr Helios & Palmiet Streets, Moreletapark).
The Agenda of the 2013 Annual General Meeting as well as the Minutes of Meeting of the 2012 Annual General Meeting will be available on the webpage during November 2013.
RSVP: info@moreletakloof.co.za