Join us for Bird Ringing on 19 July 2014

Die Vriende van die Moreletakloof Natuur Reservaat bied op die 19de Julie vanaf 08:00 die oggend tot 10.30 die volgende baie interessante uitstappie aan:

Ons gaan vir kinders en ouers alles wys en vertel van wat die ring van voëls behels. Hein Bandjes en sy medewerkers ring gereeld voëls orals oor Pretoria en in ander streke, en weet waaroor dit gaan, en waarom die ring van voëls so belangrik is. Kom geniet die oggend saam met ons onder in die Kloof.

Hierdie uitstappie is ook geskik vir persone met spesiale behoeftes sowel as blinde persone. Al die geriewe waar dit aangebied word is toeganklik vir almal. Ons ontmoet in die parkering van die reservaat by die hek, en sal saam af stap of rol. Bring asseblief iets om te eet en drink in jou rugsak. Julle is welkom om verder deur die Kloof te stap. Vir meer inligting kan ons gekontak word op: info@moreletakloof.co.za.

Friends of Moreletakloof Nature Reserve will present a most interesting talk about the ring of birds on the 19th of July from 08:00 -10.30. Hein Bantjes and some of his fellow bird ringers will show you how they catch the birds, what they look at, how they ring the birds, and many more very interesting facts and reasons why it is so important to get all this information.

We would also like to invite persons who are differently abled and blind persons, to join us as this part of the reserve is accessible. We will meet at the gate in the parking area (please bring something to eat and drink), we will all walk and roll down together. Children and parents are welcome.

For more information you can contact us on info@moreletakloof.co.za.

Photos of the last bird ringing session at the reserve:

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s