Bird Ringing 18 September 2015

Ons het weer ʼn Voëlring sessie op die 18 de September vanaf 06:00 tot 12:00 aangebied deur Chris Sibert in die Moreletakloof Natuur Reservaat.

Hierdie voëlring word spesiaal aangebied veral vir persone met gestremdheid (dit word op versoek aangebied, maar almal is welkom). Julle is welkom om enige tyd die oggend in te val by sessie, maar vroeg oggend is die beste.

Parkeer in die reservaat parkeerarea en stap dan af met die teerpad tot by plek waar mens afdraai na die voëlskerm en toilet. Julle sal hul daar sien. Chris Sibert gee baie persoonlike aandag en sal vir elkeen die kans gee om presies te sien hoe dit gedoen word en hy sal ook baie interessante feite oordra oor die natuur.

Bring asseblief eie dink en eet goed en dalk n klein donasie vir Chris Sibert.

Dit is belangrik dat ons weet hoeveel mense dit gaan bywoon so kontak ons gerus op 082 9274673 of info@moreletakloof.co.za.

We will be hosting another birdringing session on the 18th of September from 06:00 – 12:00 in the morning. This session is specifically aimed at people living with disabilities (it is hosted on request) but anyone can join.

You are welcome to join in at any point of the morning, but earlier is always best.

After parking in the main parking lot, walk down the tarred road until you see the sign for the bird hide. You will spot the nets there.

We do need confirmation on how many people to expect, so please contact us on info@moreletakloof.co.za or call us on 082 927 4673 for info.

 

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

w

Connecting to %s